|
Western humanism, African humanism and work organisations
Published: 29 October 2005
Abstract
Opsomming
Vergelyking van Westerse (WH) met Afrika (AH) opvattings oor humanisme in werkorganisasies toon, verskille ten spyt, dat oorvleueling en aanvullende benaderingsmoontlikhede bestaan. Die betrokke literatuur is tans konseptueel, empiries en metodologies onvoldoende. Moderne indiensnemingsrealiteite word ook nie verreken nie. Tekortkominge in beide Westerse en Afrika humanisme word aangetoon. Navolging van ’n dinamiese en resiprokale benadering wat beide self-gelding (individualisties) en self-transendering (kollektiwisties) in menslike natuur insluit, word voorgehou as ’n meer omvattende beskouing wat ’n beter begrip van gedrag in werkorganisasies bied. Daar is heelwat retoriek in aansprake betreffende Afrika humanisme. Verdere navorsing, veral begronde en interpreterende studies, is noodsaaklik.
Author affiliations
Metrics
Cited-By
1. THE IRON CAGE RE-REVISITED: INSTITUTIONAL ISOMORPHISM IN NON-PROFIT ORGANISATIONS IN SOUTH AFRICA
Frederik Claeyé, Terence Jackson
Journal of International Development vol: 24 issue: 5 first page: 602 year: 2012
doi: 10.1002/jid.2852