Original Research
The construction and evaluation of a normative learning style preference questionnaire
Submitted: 19 September 2001 | Published: 19 September 2001
About the author(s)
M. J. Viljoen, Rand Afrikaans UniversityJ. M. Schepers, Rand Afrikaans University
K. van Zyl, Rand Afrikaans University
Full Text:
PDF (134KB)Abstract
Opsomming
Verskeie outeurs het na die behoefte aan asook die waarde van identi¢kasie van leerstylvoorkeure van individuele leerders verwys. Soortgelyke behoeftes is ook in Suid-Afrikaanse verband geopper.Die fokus van hierdie studie was die ontwikkeling van ’n normatiewe instrument om die leerstylvoorkeure van individue te meet. Sekondere doelwitte was omte bepaal of daar verskille tussen groepe is wat saamgestel is op grond van geslag, akademiese kwalifikasies en funksionele dissiplines wat hul leerstylvoorkeure betref. Gegrond op ’n oorsig van die literatuur en ’n bestaande vraelys, tewete die ‘‘Learning Style Inventory’’ (LSI 85), is die ‘‘Learning Style PreferenceQuestionnaire‘‘ (LSPQ), bestaande uit 136 items, gekonstrueer en op 542 respondente in’n groot organisasie toegepas. Die LSPQ is aan ’n hoo¡aktorontleding onderwerp en ses faktore is verkry. Die ses faktore is deur middel van die Direct Oblimin-prosedure na eenvoudige struktuur geroteer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4236Total article views: 3562