Original Research
'n Keuringsbattery vir swart en kleurling naaimasjienoperatrises
Submitted: 28 November 1978 | Published: 28 November 1978
About the author(s)
V. I. Latti,, South AfricaFull Text:
PDF (66KB)Abstract
Opsomming
Die moontlikhede en plek van keuringstoetse wat uit werksmonsters bestaan word kortliks bespreek. Bedryfsituasies waar hierdie tipe tegniek oorweeg behoort te word en gevalle waarin algemene sielkundige toetsing voldoende is, word nie altyd onderskei nie. 'n voorbeeld van waar die werksimulasie geregverdig is, is die keuring van die naaimasjienoperateur of -operatrise. 'n Battery van masjientoetse wat vir hierdie doel opgestel, is, word beskryf en resultate behaal in geldigheidsondersoeke by swartmense en kleurlinge word gerapporteer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3791Total article views: 3661