Original Research
'n Ergonomiese ondersoek na die perseptuele ontwerpimplikasies van vurkhyserhantering
Submitted: 28 November 1981 | Published: 28 November 1981
About the author(s)
C. J. H. Blignaut, Randse Afrikaanse UniversiteitFull Text:
PDF (222KB)Abstract
The visual perception task is allocated to the operator component in the operator-forklift truck system. In this study the ability of operators to comply with the demands on depth perception imposed by the present design of forklift trucks was examined. The results of the study show that error occurrences differentiate significantly between operators in activities requiring depth perception, and that a larger visual angle significantly increases the number of errors in the vertical positioning of the forks. The results of the study are discussed in terms of design implications.
Opsomming
In die operateur-vurkhyserstelsel is die visuele waarnemingstaak in sy geheel aan die operateur toegeken. Die vermoë van operateurs om te voldoen aan die dieptewaarnemingseise wat deur die bestaande ontwerp van die vurkhyser gestel word, is in hierdie studie ondersoek. Uit die resultate van die studie blyk dit dat foutvoorkoms by dieptewaarnemingsaktiwiteite betekenisvol tussen operateurs onderskei en dat ‘n groter visuele hoek 'n beduidende vermeerdering in die aantal foute by die vertikale posisionering van die vurke tot gevolg het. Die resultate van die studie word in terme van ontwerpimplikasies bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3614Total article views: 2940