Original Research
The Comparison of Organisational pay structures as a salary survey technique in providing a unified Non-Racial market Wage curve
Submitted: 29 November 1983 | Published: 29 November 1983
About the author(s)
R. J. Snelgar, University of Port Elizabeth, South AfricaFull Text:
PDF (878KB)Abstract
Opsomming
Die ontwikkeling en instandhouding van 'n regverdige en uniforme besoldigingstruktuur word gekompliseer deur die bestaan van 'n “loongaping?. Die keuse van 'n posevalueringplan wat nie bestaande diskriminasie laat voortbestaan nie, en wat self ook nie diskriminerend is nie, is 'n onderwerp waaroor heelwat debat gevoer word. Die resultate van hierdie studie dui aan dat dit moontlik is om 'n tegniek van salarisopname te gebruik wat nie op subjektiewe tegnieke soos posevaluering staat maak nie. 'n Vergelyking wat die totale organisasie se besoldigingstruktuur in ag neem eerder as die werklike salarisse, voorsien 'n basis vir 'n uniforme mark-salariskurwe wat nie rasseverskille reflekteer nie en waarvolgens die interne besoldigingsisteem mededingend gestruktureer kan word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3809Total article views: 5078