Original Research
Onderpresterende bestuurders in senior bestuursposte
Submitted: 20 June 1993 | Published: 20 June 1993
About the author(s)
L. D. Coetsee, Potcherstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, South AfricaFull Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Daar bestaan aanduidings dat van die individue wat topbestuursposte bereik in groot Suid-Afrikaanse ondernemings faal in die poste. In hierdie ondersoek word gepoog om die redes hiervoor te bepaal. Inligting ingesamel by bedryfsleiers en persone wat deur bedryfsleiers gesien word as mislukkings in topbestuursposte,dui op die bestaan van verskille in rolvereistes en verwagtinge gestel aan topbestuurders en bestuurders op laer vlakke, wat dan verskillende eienskappe van bekleers verg. Hierdie vereiste eienskappe blyk belangrike redes te wees waarom persone wat suksesvol was in hoërvlak middelbestuursposte faal in topbestuursposte. Implikasies van die bevindinge word bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3444Total article views: 2992