Original Research
The management of human resources in successful companies - An African context
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
R. Khumalo, University of Transkei, South AfricaFull Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Hierdie artikel is 'n uittreksel van 'n groter studie wat uitgevoer is om vas te stel waiter bestuurseienskappe uitnemende Zimbabwiese ondememings suksesvol maak. Uitnemendheid is in terme van finansiele en makro- ekonomiese kriteria oor 'n periode van sewe jaar bepaal. Die sewe beste ondememings is geselekteer na aanleiding van die kriteria vir sewe verskillende bedryfskategoriee. Bestuurders en werknemers is vir die studie ondervra. Die data van die onderhoude is by wyse van 'n inhoudsontleding ontleed. Die resultate dui daarop dat die ondememings 'n besondere styl van bestuur het, kommunikasie met werknemers op alle vlakke plaasvind, bevordering van binne plaasvind, werknemers opgelei word en goeie werk beloon word. Hierdie bevindinge kan rigtinggewend wees vir minder suksesvolle ondememings in Zimbabwe en ook in ander lande met soortgelyke sosio-ekonomiese situasies as die van Zimbabwe.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3675Total article views: 4330