Original Research
Team building from a psychodynamic perspective
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
F. v. N. Cilliers, UNISA, South AfricaFull Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Die doel van die navorsing is om die impak van'n psigodinamiese, Tavistock beskouing, spanbou gebeurtems, te meet. Die taak is om leergeleenthede beskikbaar te stel oor eie spangedrag en -dinamika. Konsultantc bicd interpretasies aan in die vorm van werkshipoteses oor die gebeure in die hier-en-nou. Dit verwys na die basiese aannames (afhanklikheid, veg/vlug, afparing) en die relevante dinamiese konsepte. Post-gemete, kwalitatiewe navorsingsresultate, dui op n toename in kennis oor die span se onbewuste gedrag, n beset van eie identiteit, grense, potensiaal en 'n sterk sin van bemagtiging om op 'n kollektiewe wyse op te tree in probleemoplossing.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4970Total article views: 4293