Original Research
Burnout and engagement: A South African perspective
Submitted: 24 October 2003 | Published: 24 October 2003
About the author(s)
S. Rothmann, North-West University, South AfricaFull Text:
PDF (165KB)Abstract
Opsomming
Werkwelstand, en meer spesifiek psigiese uitbranding en begeestering is belangrike fokusareas vir navorsing en intervensie in Suid-Afrika. Tog is min studies onderneem rakende die faktorgeldigheid, konstrukekwivalensie en itemsydigheid van meetinstrumente van psigiese uitbranding en werksbegeestering. Verder is min studies onderneem ten opsigte van oorsaaklike modelle van psigiese uitbranding sowel as intervensies om uitbranding in ‘n multikulturele konteks te voorkom en/of te bestuur. Min is bekend oor die oorsake van werksbegeestering en intervensies om dit te verhoog. Navorsing moet onderneem word ten einde meetinstrumente van psigiese uitbranding, werksbegeestering en voorspellers daarvan in ‘n multikulturele konteks te valideer. Navorsing rakende die effektiwiteit van intervensies om werksbegeestering te bestuur en psigiese uitbranding te voorkom en/of te hanteer, is ook noodsaaklik.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 7638Total article views: 11759
Crossref Citations
1. Job resources and employee turnover: Examining the role of employee engagement and job demands
Rashid Munir, Abdul Wahab, Maqsooda Perveen, Aamna Khan, Abdul Rauf Kashif, Muhammad Ahmed Shehzad
Journal of Public Value and Administrative Insight vol: 5 issue: 2 first page: 330 year: 2022
doi: 10.31580/jpvai.v5i2.2558