Original Research
A psychometric analysis of the Utrecht Work Engagement Scale in the South African police service
Submitted: 24 October 2003 | Published: 24 October 2003
About the author(s)
K. Storm, PU for CHE, South AfricaS. Rothmann, PU for CHE, South Africa
Full Text:
PDF (156KB)Abstract
Opsomming
Die doelstellings van hierdie navorsing was om die Utrecht- werksbegeesteringskaal (UWES) te valideer vir die Suid- Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die konstrukekwivalensie daarvan vir verskillende rassegroepe te bepaal. ’n Dwarssnee opname-ontwerp is gebruik. Gestratifiseerde ewekansige steekproewe (N = 2396) is van polisielede uit nege provinsies geneem. Die UWES en ’n biografiese vraelys is afgeneem. Strukturele vergelykingsmodellering het ’n 3-faktormodel, bestaande uit Energie, Toewyding en Absorpsie, aangetoon. Hierdie drie faktore het aanvaarbare interne konsekwentheid getoon. Eksploratiewe faktoranalise met teikenrotasies het konstrukekwivalensie vir die drie faktore vir verskillende rassegroepe in die SAPD getoon. Bewyse is nie gevind vir uniforme of nie-uniforme sydigheid van die items van die UWES vir verskillende rassegroepe nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 8674Total article views: 13646
Crossref Citations
1. Exploring the socio-demographic differences on psychological career meta-capacities and retention-related dispositions
Rebecca Tladinyane
Journal of Governance and Regulation vol: 4 issue: 3 first page: 222 year: 2015
doi: 10.22495/jgr_v4_i3_c2_p4