Original Research
What employers may learn from English higher education institutions: A fortigenic approach to occupational stress
Submitted: 24 October 2003 | Published: 24 October 2003
About the author(s)
M. Y. Tytherleigh, University Of Plymouth, United KingdomFull Text:
PDF (123KB)Abstract
Opsomming
Terwyl dit nie ontken word dat die vlak van werkstres van personeel wat in universiteite en kolleges werk, verhoog nie, ervaar akademiese personeel steeds tevredenheid met hul werk. ’n Gestratifiseerde ewekansige steekproef van personeel wat by 14 hoër opvoedkundige instellings in Engeland werk, is geneem. Die resultate het aangetoon dat hoewel verbondenheid laer en werkstres beduidend hoër was ten opsigte van werksverhoudinge, kontrole en bronne en kommunikasie vergeleke met normatiewe data, personeel beduidend laer vlakke van stres ten opsigte van werklewe balans, oorlading en werkstevredenheid getoon het. Deelnemers het ook beduidend laer vlakke van fisieke ongesondheid en psigologiese uitkomstes van stres gerapporteer. Die resultate ondersteun vorige bevindings wat ’n beskermende effek van werkstevredenheid teen die negatiewe uitkomstes van stres identifiseer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 7327Total article views: 4143
Crossref Citations
1. Coping Strategies and Trait Emotional Intelligence of Academic Staff
Marianna Marinaki, Alexander-Stamatios Antoniou, Nikos Drosos
Psychology vol: 08 issue: 10 first page: 1455 year: 2017
doi: 10.4236/psych.2017.810096