Original Research
Critical issues in psychological test use in the South African workplace
Submitted: 29 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
Heidi Paterson,Koos Uys, University of Johannesburg, South Africa
Full Text:
PDF (172KB)Abstract
Opsomming
Verskeie faktore in Suid-Afrikaanse werkomgewing, wat wissel van werkloosheid en billikheidsoorwegings tot by vinnig veranderende beroepsomstandighede as gevolg van tegnologiese ontwikkeling, plaas toenemende druk op die doeltreffende keuring en ontwikkeling van menslike hulpbronne. Dit lei tot toenemende eise wat in die organisasie konteks aan sielkundige meting gestel word om verantwoordelike, etiese en billike assessering te verseker. Hierdie studie was daarop gerig om die doel met en omvang van die gebruik van sielkundige toetse, die invloed van die veranderende wêreld van werk op die assessering, billike en kruiskulturele toepaslikheid van toetse, asook die bevoegdheid van toetsgebruikers in Suid-Afrika te ondersoek. Die resultate is gebaseer op ’n doelgerigte steekproef van twee-en-twintig gestruktureerde onderhoude wat met belanghebbers uit verskillende ekonomiese sektore, gevoer is.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 9882Total article views: 35214
Crossref Citations
1. Overcoming obstacles to a truly global psychological theory, research, and praxis in Africa
Seth Oppong
Journal of Psychology in Africa vol: 29 issue: 4 first page: 292 year: 2019
doi: 10.1080/14330237.2019.1647497
2. Investigating item and construct bias in an English verbal analogies scale
Ghouwa Ismail, Elize Koch
Southern African Linguistics and Applied Language Studies vol: 30 issue: 3 first page: 325 year: 2012
doi: 10.2989/16073614.2012.739407
3. The factor structure of the Social Axioms Survey II (SASII) in the South African context
Adi Barnard, Deon Meiring, Ian Rothmann
Journal of Psychology in Africa vol: 27 issue: 6 first page: 522 year: 2017
doi: 10.1080/14330237.2017.1399568