Original Research
Long-term job insecurity, job satisfaction and organisational attitudes: Test of Warr’s Curvilinear Hypothesis
Submitted: 29 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
Hans De Witte, Katholieke Universiteit Leuven, BelgiumFull Text:
PDF (129KB)Abstract
Opsomming
Navorsing stel voor dat werksonsekerheid ’n belangrike werk stressor is en dat dit welstand, organisasie gesindhede en gedrag negetief affekteer. Die artikel konsentreer op twee onderwerpe in hierdie veld wat gereeld geignoreer word. Eerstens word die gevolge van langtermyn werksonsekerheid met betrekking tot werkstevredenheid, die evaluering van bestuur en organisasiegesindhede geanaliseer. Tweedens, is Warr se aanames van kromlynige verhoudings tussen werksonsekerheid en welstand getoets, en uitgebrei tot die evaluasie van bestuur en organisasiegesindhede. Die hipotese is getoets met data van 769 werknemers van verskeie takke van ’n groot Europese multinasionale maatskappy. Daar is in totaal 15 betroubare skale gebruik om die hipotese te toets. Die resultate dui aan dat 48,2% van die persone angstig was oor hulle lang-termyn werksekuriteit. Afsonderlike analise van variansies toon dat langtermyn werkonsekerheid geassosiëer was met twee derdes van die skale. Lang-termyn werkonsekerheid was geassosiëer met laer van werkstevredenheid, laer organisasie gesindhede en ’n laer evaluasie van toesighouers en bestuur. Warr se aannames van kromlynige verhoudings met werksonsekerheid was nie bevestig nie. Voorstelle vir toekomstige navorsing word ook bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5331Total article views: 6642
Crossref Citations
1. Editorial introduction
Magnus Sverke, Hans De Witte, Katharina Näswall, Johnny Hellgren
Economic and Industrial Democracy vol: 31 issue: 2 first page: 175 year: 2010
doi: 10.1177/0143831X10365601
2. Effects of job demands and resources on the subjective well‐being of teachers
Teuna Cornelia Jenny Ostermeier, Willem Koops, Riccardo Peccei
Review of Education vol: 11 issue: 3 year: 2023
doi: 10.1002/rev3.3416
3. Association of Job Satisfaction and Security With Subjective Health and Well-Being in Korean Employees
Jungsun Park, Boyoung Han, Yangho Kim
Journal of Occupational & Environmental Medicine vol: 60 issue: 10 first page: e525 year: 2018
doi: 10.1097/JOM.0000000000001418
4. Job security as a threatened resource: reactions to job insecurity in culturally distinct regions
Anna Sender, Alexandra Arnold, Bruno Staffelbach
The International Journal of Human Resource Management vol: 28 issue: 17 first page: 2403 year: 2017
doi: 10.1080/09585192.2015.1137615