Original Research
The influence of a ropes course development programme on the self-concept and self-efficacy of young career officers
SA Journal of Industrial Psychology | Vol 32, No 1 | a225 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v32i1.225
| © 2006 K Stadler, M E Kotze
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 October 2006 | Published: 29 October 2006
Submitted: 29 October 2006 | Published: 29 October 2006
About the author(s)
K Stadler, De Beers Consolidated Mines, South AfricaM E Kotze, Stellenbosch University, South Africa
Full Text:
PDF (144KB)Abstract
The aim of this study was to determine whether adventure training could be utilised to enhance the self-concepts and self-efficacy of young career officers in the South African National Defence Force. A quasi-experimental design with a pre-test, post-test and post-post-test was used. Two measuring instruments were administered, namely the Self-description Questionnaire III and the General Self-efficacy Scale. No statistically significant improvement was measured in the various dimensions of the self-concepts and self-efficacy of members of the experimental group, but some encouraging indications of change in the experimental group were observed after the intervention. The implications of the findings are discussed further.
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om te bepaal of avontuurgerigte opleiding gebruik kan word om die selfkonsep en selfdoeltreffendheid van jong beroepsoffisiere in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag te bevorder. ’n Kwasieksperimentele ontwerp met ’n voortoets, na-toets en na-na-toets is gebruik. Twee meetinstrumente is aangewend, naamlik die 'Self-description Questionnaire III' en die 'General Self-efficacy Scale'. Hoewel geen statisties beduidende verbetering in die verskillende dimensies van die selfkonsep en selfdoeltreffendheid van lede van die eksperimentele groep gemeet is nie, is bemoedigende aanduidings van verandering in die eksperimentele groep na die intervensie waargeneem. Die implikasies van die bevindinge word verder bespreek.

Keywords
Ropes course development programme; Self-concept; Self-efficacy; Young career officers
Metrics
Total abstract views: 4621Total article views: 3985