Original Research
Geslagsverskille in die ouditiewe ontlokte potensiaal van die brein
SA Journal of Industrial Psychology | Vol 32, No 4 | a246 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v32i4.246
| © 2006 Anita D Stuart
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 October 2006 | Published: 29 October 2006

About the author(s)
Anita D Stuart, Universiteit van Johannesburg, South AfricaFull Text:
PDF (127KB)Abstract
Gender differences in the auditory evoked potential of the brain. Based on literature indications of an association between temperament characteristics and the evoked potential of the brain, and indications of gender differences in certain temperament traits, the purpose of this study was to ascertain whether evoked responses also differentiated between the genders. A sample of 81 male and 210 female students was randomly selected. Two auditory evoked potential procedures were applied. The results indicated statistically significant
differences in evoked potential responses between the genders. The results are interpreted against the background
of sensory and neurological sources of the evoked potential responses and linked to the neurophysiological
foundations of temperament.
Opsomming: Gegrond op aanduidings in die literatuur van ’n assosiasie tussen temperamentskenmerke en die ontlokte potensiaal van die brein, sowel as aanduidings van geslagsverskille in sekere temperamentstrekke, was die doel van die huidige studie om te bepaal of ontloktepotensiaal-response ook tussen die geslagte onderskei. ’n Steekproef van 81 manlike en 210 vroulike studente is ewekansig geselekteer. Twee ouditiewe ontloktepotensiaal- prosedures is toegepas. Die resultate het op statisties beduidende verskille tussen die geslagte gedui. Die bevindinge word teen die agtergrond van die sensoriese en neurologiese oorsprong van ontloktepotensiaal–response geïnterpreteer en verbind aan die neurofisiologiese verankering van temperament.

Keywords
Evoked potentials; Temperament; Gender differences
Metrics
Total abstract views: 3915Total article views: 4180