Original Research

'n Benadering tot vergoeding in 'n Suid-Afrikaanse Nywerheidsgroep met spesifieke verwysing na nie-blanke lone en salarisse

D. Tromp
SA Journal of Industrial Psychology | : Perspectives on Industrial Psychology| a265 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.265 | © 1975 D. Tromp | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 November 1975 | Published: 09 November 1975

About the author(s)

D. Tromp, Stellenbosch - Boerewynmakery, South Africa

Full Text:

PDF (248KB)

Abstract

The compensation scene in South Africa is changing rapidly. One of the main reasons for this change is the fact that large companies are now becoming more aware of their responsibility towards all their stakeholders, of which their labour force happens to be a very important one. The company referred to in this article, realised its responsibility towards its labour force and adopted a philosophy of equal remuneration opportunities for all its workers. This brought about a programme for eliminating the so called 'wage gap'?. The philosophy, strategy and policy regarding compensation in the company and the current situation in South Africa regarding non-white compensation are discussed. Special attention is paid to the method according to which the compensation structure in the company is presently being redesigned.

Opsomming
Die vergoedings-prentjie in Suid-Afrika is vinnig besig om te verander. Een van die belangrikste redes hiervoor is dat groot ondernemings gaandeweg meer en meer bewus word van hulle verantwoordelikhede teenoor al hulle belangegroepe, waarvan die arbeidsmag 'n baie belangrike een is. Die betrokke onderneming waarna in die bostaande artikel verwys word, het as gevolg van sy besef van hierdie verantwoordelikheid teenoor sy werknemers, 'n filosofie van gelyke geleenthede om dieselfde te kan verdien vir dieselfde werk, aanvaar. Dit het 'n program meegebring waarvolgens die sogenaamde "loongaping" uitgeskakel moes word. In die voorafgaande artikel word stilgestaan by die filosofie, strategie en beleid ten opsigte van vergoeding in die betrokke onderneming, die situasie met betrekking tot die 'loongaping' en die vergoeding van nie-blankes in Suid-Afrika en die wyse waarop die vergoedingstruktuur van die betrokke onderneming herontwerp word om die 'loongaping' uit te skakel.


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3656
Total article views: 4076


Crossref Citations

No related citations found.