Original Research
The non-social world of work - a personal view point. The effect of physical factors shiftwork and overtime on job performance
Submitted: 28 November 1977 | Published: 28 November 1977
About the author(s)
R. van der Merwe,, South AfricaFull Text:
PDF (53KB)Abstract
Opsomming
Aandag word gevestig daarop dat bedryfsielkundiges relatief min klem lê op die invloed van sekere "nie-sosiale" faktore in die werksituasie. Dit sluit veral fisiese werksomstandighede, werksure, oortyd en skofwerk in. Onlangse Suid-Afrikaanse navorsing onder Swart- en Kleurlingwerkers word beskryf en daar word aanbeveel dat werkerreaksie teenoor die faktore gereeld gemeet word deur statistiek van afwesigheid en arbeidsomset te verkry en te ontleed. Data oor 'n tydperk van jare ingesamel, wys daarop dat patrone van onttrekking binne spesifieke organisasies min of meer stabiel is en steun die hipotese dat nie-sosiale faktore binne die organisasie grotendeels hiervoor verantwoordelik is
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3363Total article views: 2929