Original Research
Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Suid-Afrika
SA Journal of Industrial Psychology | : Perspectives on Industrial Psychology| a286 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.286
| © 1977 A. Vlok
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 November 1977 | Published: 28 November 1977
Submitted: 28 November 1977 | Published: 28 November 1977
About the author(s)
A. Vlok,, South AfricaFull Text:
PDF (29KB)Abstract
Die Universiteit van Suid-Afrika rig hom hoofsaaklik tot die eksterne student. Onder die geledere is daar 'n aansienlike aantal volwasse persone wat vanweë werksverpligtinge of ander omstandighede nie in staat is om voltyds of deeltyds aan 'n residensiële universiteit te studeer nie. Daar is ook diegene wat 'n studie van die bedryfsielkunde wil aanpak of voortsit.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3415Total article views: 3687