Original Research
Bedryf- en organisasiesielkunde - Die grondslag van personeelbestuur
Submitted: 28 November 1978 | Published: 28 November 1978
About the author(s)
L. D. Coetzee,, South AfricaFull Text:
PDF (38KB)Abstract
Opsomming
In 'n onlangse artikel in People and Profits poog Whyte (1978) om 'n onderskeid te tref tussen Bedryfsielkunde en Personeelbestuur en spreek die mening uit dat die Bedryfsielkunde 'n spesifieke aspek van Personeelbestuur is. Of daar wel so 'n onderskeid bestaan word in hierdie artikel ontleed aan die hand van Whyte se definisie en beskouinge van Personeelbestuur en Bedryfsielkunde en die resente ontwikkelinge op die terrein van die Bedryf- en Organisasiesielkunde. Daar word tot die slotsom gekom dat daar wel geringe klemverskille bestaan, maar dat dit nie dieselfde is as die wat Whyte beklemtoon nie. Ten einde die gemeenskaplike doelstellings te bevorder, moet beide die ooreenkomste en verskille erken word en moet noue samewerking tussen Bedryf- en Organisasiesielkundiges en personeelbestuurders aangemoedig word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3696Total article views: 2913