Original Research

Die identifisering van die elemente waaruit werkspanning bestaan

F. van Graan
SA Journal of Industrial Psychology | : Perspectives on Industrial Psychology| a311 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.311 | © 1979 F. van Graan | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 November 1979 | Published: 28 November 1979

About the author(s)

F. van Graan,, South Africa

Full Text:

PDF (692KB)

Abstract

The investigation was directed at developing a questionnaire for measuring work stress. The questionnaire was administered to 112 white employees of a regional branch of a national organisation, followed by interviews based on random sampling. Seven stress producing experiences were identified, namely over load, frustration, insecurity, conflict, lack of interest, dependence and anxiety. The experience yielding the highest response average was dependence, while worry, frustration and insecurity attained the second, third and fourth highest response average scores respectively.

Opsomming
Die ondersoek is daarop gerig om 'n vraelys te ontwikkel wat werkspanning meet. Verder word die elemente of ervarings waaruit werkspanning bestaan, asook daardie ervarings wat die meeste voorkom, geïsoleer. Die ondersoek is gedoen deur 'n omvattende vraelys toe te pas op 112 blanke werknemers werksaam by 'n streekstak van 'n landswye organisasie en wat opgevolg is deur onderhoude op 'n streekproefbasis. Sewe ervarings is geïsoleer, naamlik oorlading, frustrasie, onsekerheid, konflik, belangeloosheid, afhanklikheid en angs. Die ervaring met die hoogste responsgemiddelde is afhanklikheid terwyl die ervarings kommer, frustrasie en onsekerheid die tweede, derde en vierde hoogste responsgemiddelde respektiewelik behaal het.


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3543
Total article views: 3604


Crossref Citations

No related citations found.