Original Research
Die rol van die blanke werker in die motivering van die swart werker
Submitted: 28 November 1980 | Published: 28 November 1980
About the author(s)
G. J. Oosthuizen,A. L. Barnard,
M. P. Wissing,
Full Text:
PDF (855KB)Abstract
Opsomming
Die motivering van die Swart werker kan nie in die huidige situasie in isolasie bestudeer word nie, omdat die Blanke werker steeds in die bestuursposisie is en daarom die motivering van die Swart werker kan beïnvloed. Hierdie ondersoek was daarop gerig om die rol van die Blanke werker in die motivering van die Swart werker nader te ondersoek. Die houding en die leierskapsbenadering van die Blanke werker teenoor die Swart werker is gemeet, asook die behoeftes wat volgens die Blanke werker by die Swart werker bestaan, bevredig is, of nie bestaan nie. Die behoeftes van Swart werkers, soos deur hulleself gesien, is ook ondersoek. Ten opsigte van sekere aspekte is beduidende verskille gevind.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3886Total article views: 3197