Original Research
Changes in emphasis and present usage of certain personnel management practices in 109 public institutions
Submitted: 28 November 1981 | Published: 28 November 1981
About the author(s)
R. Verster, University of BophuthatswanaFull Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
Baie min empiriese navorsing oor die status van personeelbestuur in die openbare sektor in Suid-Afrika is tot op hede onderneem. In hierdie opname-tipe ondersoek is ingegaan op die mate waarin klemverskuiwings na of van sekere personeelfunksies plaasgevind het asook op die huidige gebruik van sekere algemene personeelpraktyke sowel as in diensnemings-, opleiding en ontwikkelings-, vergoedingsverhoudings-, kontrole- en navorsingspraktyke. Die resultate van groot en klein openbare instellings is afsonderlik ontleed. Die resultate dui op verskeie areas in personeelbestuur in openbare instellings waarop verbeter kan word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3510Total article views: 3519