Original Research
Notes on Occupational Maladjustment and Managerial response in 36 large South African enterprizes
Submitted: 28 November 1982 | Published: 28 November 1982
About the author(s)
A. Vlok, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (92KB)Abstract
Opsomming
'n Opname is onderneem om die voorkoms van sekere geestesgesondheids-probleme in werksorganisasies en wyses waarop dit van bestuursweë gehanteer word, te ondersoek. Die gegewens weerspieël 'n algemene patroon wat dui op 'n toenemende besef van en bemoeienis met probleme van hierdie aard, veral ten opsigte van alkoholisme. Dit word gevolg deur emosionele probleme, maar daar is blykbaar heelwat onsekerheid oor die misbruik van dwelmmiddels. Gesamentlike pogings deur die nywerheid en gemeenskap word vereis om positiewe houdinge en ad hoc hulp in gekoördineerde programme en beleid te omskep.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4660Total article views: 3437