Original Research

Towards validation of a Theory: The Relation of Aesthetic preference and Occupational group membership to time Orientation

A. L. Theron
SA Journal of Industrial Psychology | : Perspectives on Industrial Psychology| a350 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.350 | © 1983 A. L. Theron | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 November 1983 | Published: 29 November 1983

About the author(s)

A. L. Theron, University of South Africa, South Africa

Full Text:

PDF (53KB)

Abstract

Die verband tussen vier tydoriëntasiestyle en voorkeur vir vier groepe van non-figuratiewe skilderye en vier beroepskeuses is bepaal ten einde vas te stel of tydoriëntasie 'n geldige klassifikasiedimensie van gedrag is. Variansieontleding (N = 140) toon verskille aan tussen kompleksdinamiese tydoriëntasiestyle en voorkeur vir kompleksdinamiese skilderye. 'n Gebeurlikheidsontleding dui positiewe korrelasies tussen kompleks-dinamiese tydoriëntasiestyle en geassosieerde beroepsgroepe aan en ook positiewe korrelasies tussen minder kompleksdinamiese tydoriëntasiestyle en beroepsgroepe wat konseptueel daarmee geassosieer kan word. Die resultate toon aan dat tydoriëntasie geldig mag wees vir die klassifikasie van beroepsgroepe en gedeeltelik geldig vir die klassifisering van estetiese voorkeur.

Keywords

validation; Aesthetic preference; Occupational; Orientation

Metrics

Total abstract views: 2970
Total article views: 2616


Crossref Citations

No related citations found.