Original Research
'n Evaluering van die 6M-Simulasie opleidingkursus vir oningewyde swart werkers
Submitted: 29 November 1984 | Published: 29 November 1984
About the author(s)
R. van Niekerk, Nasionale Instituut vir Personeel-navorsing, South AfricaI. van W Raubenheimer, Randse Afrikaanse Universiteit, South Africa
Full Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
'n Evaluering van die 6M-Simulasie Opleidingskursus word bespreek met verwysing na die bemeestering van kursusinhoud, die invloed van opleiding op werkprestasie en reaksie van kursusgangers. Resultate dui op 'n beduidende toename in kennis ongeag tussenkomende veranderlikes soos ouderdom, opvoedkundige kwalifikasies, jare diens, huistaal, geboorteplek en werkkategorie. 'n Positiewe reaksie op 34 vrae wat verband hou met die werksituasie, en op die kursusinhoud en opleidingstegnieke word ook gerapporteer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4321Total article views: 3479