Original Research
The promotion of career adjustment by means of an experientially based career development programme
Submitted: 29 November 1985 | Published: 29 November 1985
About the author(s)
P. W. Janse, Johannesburg, South AfricaC. J. H. Blignaut, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (51KB)Abstract
Opsomming
Sover dit loopbaanvoorligting en loopbaaninligtingsdienste aangaan, blyk daar volgens die NIPN (1980) 'n tekort aan voldoende dienste en professionele hulp in Suid-Afrika te wees. Die toedrag van sake kan waarskynlik deels toegeskryf word aan die tydrowendheid van onderhoude en toetsing wat deel is van die tradisionele loopbaanvoorligtingsproses. In die studie is 'n poging aangewend om 'n "self-help" metode van loopbaanontwikkeling te ondersoek. Geen statisties beduidende verskille op 'n aantal toepaslike kriteria kon tussen 'n kontrolegroep en 'n groep wat aan die loopbaanont-wikkelingsprogram deelgeneem het, gevind word nie. Ofskoon die studie 'n vraagteken oor die doeltreffendheid van "self-help" programme plaas, het ‘n aantal faktore gekristalliseer wat toon dat die gevolgtrekking hoogstens tentatief kan wees.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3382Total article views: 2972