Original Research
Suicide Ideation in the South African Police Services in the Northwest Province
Submitted: 20 September 2002 | Published: 20 September 2002
About the author(s)
S. Rothmann,G. Strijdom,
Full Text:
PDF (97KB)Abstract
Opsomming
’n Relatiewe hoe getal selfmoorde kom in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) voor. Min inligting oor die selfmoorddenk-beeldvorming van lede van die SAPD is egter bekend. Die doelstelling van hierdie navorsing was om te bepaal of daar ’n verband bestaan tussen koherensiesin en werkstevredenheid enersyds en selfmoorddenkbeeldvorming by polisiepersoneel andersyds. Die ondersoekgroep het bestaan 120 lede van die SAPD in die Noordwes-Provinsie. Die resultate toon aan dat koherensiesin by wit polisiebeamptes verband hou met selfmoorddenkbeeldvorming. Koherensiesin en ontevredenheid met onafhanklikheid, status en toesighouding het 55,30% variansie in die selfmoorddenkbeeldvorming van wit polisiepersoneel verklaar.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4994Total article views: 4782
Crossref Citations
1. Police suicide: prevalence, risk, and protective factors
Mark H. Chae, Douglas J. Boyle
Policing: An International Journal of Police Strategies & Management vol: 36 issue: 1 first page: 91 year: 2013
doi: 10.1108/13639511311302498