Original Research
Consumer and retail perceptions of product failure: Who is responsible?
Submitted: 14 May 1988 | Published: 14 May 1988
About the author(s)
G. G. Rousseau, University of Port Elizabeth, South AfricaFull Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie is om verbruikers en kleinhandelaars se waarnemings van produkmislukking in geval van spesifieke produk kategoriee te vergelyk. 'n Hipotese dat verskille wel bestaan tussen die waarnemings van verbruikers en kleinhandelaars ten opsigte van oorsake vir produkmislukking, bron van blaam en voorkomendc optrede word gestel en empirics getoets. Data is verkry d.m.v. 'n sistematiese ewekansige steckproef met 120 verbruikers en 60 kleinhandelaars. As deel van die studie is klagtes oor produkte onlangs aangekoop deur proefpersone in die steekproef betrek, ontleed. Resultate impliseer dat waarnemingsverskille mag voorkom m.b.t. verbruikers en kleinhandelaars se verduidelikings vir produkmislukking. Dit kan moontlike areas van verbruikersfrustrasie aandui. Klagtes ontleed deur die opname, hot huishoudelike toebehore as 'n hoofkategorie vir produkmislukking geidentifiseer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3448Total article views: 3263