Original Research
Demographic factors affecting white attitudes to black advancement in a South African organization
Submitted: 14 May 1989 | Published: 14 May 1989
About the author(s)
L. Kamfer, University of Port Elizabeth, South AfricaFull Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
'n Empiriese studie is in 'n Suid-Afrikaanse organisasie onderneem waarin die houdings van blankes tot swart ontwikkeling ondersoek is in terme van agt demografiese veranderlikes - huistaal, geslag, ouderdom, diensjare, opvoedingspeil, posvlak, afdeling, en geograflese ligging. Die meetinstrument het aanvaarbare psigometriese eienskappe vertoon in terme van beide betroubaarheid en faktorsamestelling. Opvoedkundige peil, huistaal, posvlak, afdeling en ligging het beduidende verbande met houding teenoor swart ontwikkeling getoon. Geen verskille is ten opsigte van geslag, ouderdom en diensjare gevind nie. Hierdie veranderlikes het 22 van die variansie verklaar. Die grootste gedeelte van die variansie wat blankes se houding teenoor swart ontwikkeling bepaal, bly nog onverklaar.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3750Total article views: 2944