Original Research
Development of a measure of safety climate
Submitted: 18 June 1990 | Published: 20 June 1990
About the author(s)
N. R. Barnes,, South AfricaFull Text:
PDF (2MB)Abstract
Opsomming
'n Meting vir veiligheidsklimaat is ontwikkel ten einde bestuur in staat te stel om veiligheidsprobleme te identifiseer en om pro-aktiefop te tree; om die algemene gevoel van die werkskragte rakende veiligheid te bepaal en om 'n maatstaf vir vergelyking met ander organisasies daar te stel. 'n Betroubaarheidssanalise wat op die skaal uitgevoer is het daarop gedui dat daar konsekwent hoe betroubaarheidskoefisiënte vir drie etniese groepe verkry word. 'n Faktoranalise het die konstrukgeldigheid van die skaal bevestig. The author acknowledges the financial assistance provided by the Human Sciences Research Council for this research.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3879Total article views: 2864