Original Research
A consumer perspective of advertising by attorneys
Submitted: 19 June 1991 | Published: 20 June 1991
About the author(s)
C. Boshoff, Vista University Port Elizabeth, South AfricaFull Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Prokureurs mag moontlik binnekort toegelaat word om hul dienste te adverteer. Die aanbeveling van die Vereniging van Prokureursordes, wat nog deur die vier provinsiale wetsgenootskappe bekragtig moet word, is geneem as gevolg van toenemende mededinging tussen prokureurs en nie-professionele praktisyns. Bemarkingsdeskundiges is egter onseker oor wat die publiek se reaksie sal wees. Die studie poog om enkele tentatiewe riglyne voor te stel vir bemarkingskommunikasiestrategieë wat nie die regsprofessie se etiese kode sal oortree nie, maar tog voldoende inligting aan verbruikers sal beskikbaar stel. Die bevindinge van 'n opname onder 1 000 lede van die publiek dui daarop dat reklame nie alleen verwelkom sal word nie, maar dat dit moontlik tot voordeel van sowel die publiek as die regsprofessie sal strek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3571Total article views: 3226