Original Research
Moontlike oorsake van werkskuheid
SA Journal of Industrial Psychology | Vol 18, No 2 | a539 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v18i2.539
| © 1992 G. v. d. M. Sieberhagen
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 June 1992 | Published: 19 June 1992
Submitted: 19 June 1992 | Published: 19 June 1992
About the author(s)
G. v. d. M. Sieberhagen, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (3MB)Abstract
Possible causes of work-shyness. From a literature survey possible contributing factors to work-shyness are extracted. Hypotheses as to how the work-shy differs from the working person regarding these factors are then formulated and tested empirically. Results indicate that the work-shy differs significantly from the working individual in terms of childhood and work experiences.
Opsomming
Aan die hand van 'n literatuurstudie word 'n beeld opgebou van en hipoteses ontwikkel oor die moontlike oorsake van werkskuheid deur te verwys na ondervindings waaraan werkskuwes blootgestel word. Hierdie ondervindings word dan empirics vergelyk met die van die normaalwerkende persoon. Die resultate toon aan dat Suid-Afrikaanse werkskuwes beduidend van normaal-werkende persone verskil wat betref kinderjare- en werksondervindings.
Keywords
Werkskuheid
Metrics
Total abstract views: 3856Total article views: 2809