Original Research
The perceived quality of working life and job facet satisfaction
Submitted: 19 June 1992 | Published: 19 June 1992
About the author(s)
E. A. Coster,, South AfricaFull Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
Ter uitbreiding van ons begrip van watter uitwerking die domeine van die gehalte van werklewe op werkbevrediging het, dui onlangse navorsing daarop dat werkfasetbevrediging moontlik 'n sterker verband met spesifieke werkdomeine as met algemene werkbevrediging toon. In hierdie studie is die verhouding tussen werkfasetbevrediging t.o.v. elf spesifieke werkfasette, algehele bevrediging en die waargenome gehalte van werklewe ondersoek. Die bevindinge ondersteun die gestelde hipotese. Soortgelyke resultate is verkry na faktoranalise van die spesifieke werkfasette, wat daarop dui dat dit nuttig kan wees om spesifieke werkdomeine en die ooreenstemmende werkfasetbevrediging daaraan verbonde te bestudeer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6056Total article views: 7152
Crossref Citations
1. Organizational culture as a predictor of job satisfaction: the role of gender and age
Victoria Bellou
Career Development International vol: 15 issue: 1 first page: 4 year: 2010
doi: 10.1108/13620431011020862