Original Research
The achievement motive of managers: A facet analysis
Submitted: 19 June 1992 | Published: 19 June 1992
About the author(s)
Jan J. Wheeler,, South AfricaFull Text:
PDF (2MB)Abstract
Opsomming
Die prestasiemotivering van middelvlakbestuurders is binne die raamwerk van die teoretiese fasetmodel van Elizur vir prestasiemotivering ondersoek deur die Prestasiemotiveringvraelys van Elizur op 118 middelvlakbestuurders toe te pas. Die resultate van die kleinste ruimtelike ontledingstegniek dui daarop dat die bestuurders 'n duidelike tydsperspektief besit en dat hulle duidelik kon onderskei tussen die uitdaging om hulle self in die probleemsituasie te konfronteer en om 'n oplossing vir die probleemsituasie te vind. Die bestuurders se instrumentele oriëntasie het sentraal gelê en daar kon ook tussen die kognitiewe en affektiewe oriëntasies duidelik onderskei word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3763Total article views: 2759