Original Research
Individual and situational influences on participative decision making
Submitted: 20 June 1993 | Published: 20 June 1993
About the author(s)
J. J. Wheeler,, South AfricaFull Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Die relatiewe invloed van individuele verskille en situasie elemente op die gewilligheid van bestuurders om 'n deelnemende besluitneming styl te volg is bestudeer vanuit die raamwerk van die organisatoriese besluitnemingsmodel van Vroom en Yetton. Die resultate het aangedui dat die invloed van die situasie-elemente in die algemeen sterker was as die invloed van die individuele kenmerke, maar dat die omgekeerde waar was toe die analise afsonderlik vir verskillende taakdimensies gedoen is. Die resultate het ook aangedui dat bepaalde persoonlikheidsfaktore verband hou met die gewilligheid van bestuurders om 'n deelnemende besluitnemingstyl te volg.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3807Total article views: 3189