Original Research
Career orientations as predictors of the level of job involvement of professional people
Submitted: 20 June 1994 | Published: 20 June 1994
About the author(s)
A. B. Boshoff, University of Pretoria, South AfricaHillary F. Bennet, University of Natal, South Africa
Anna M. Kellerman, University of Cape Town, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
'n Poging word aangewend om 'n perspektief oor die stand van kennis met betrekking tot twee konstrukte, naamlik werksbetrokkenheid en loopbaanankers, te verskaf. 'n Studie waarin die vlak van werkbetrokkenheid van 1791 Suid-Afrikaanse professionele persone, betrokke in 14 professies en hul loopbaanorientasies gemeet is, word beskrywe. 'n Gepostuleerde verwantskap tussen werkbetrokkenheid en loopbaanorientasies word getoets. Meervoudige regressie is gebruik om modelle van loopbaanorientasies as voorspellers van werkbetrokkenheid te bou. Betekenisvolle vlakke van voorspelling is vir al 14 professies verkry, met 'n voorspelling van 25/3 van die variansie in werkbetrokkenheid vir die steekproef as 'n geheel.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3952Total article views: 6201
Crossref Citations
1. The Influence of Professional Values on Attitudes Toward Collaborative Practice Among Healthcare Professionals
Masatoshi Shibata, Yurie Warisaki, Siyeong Kim, Yasunari Sato, Takatoshi Makino, Haruka Toeda, Bumsuk Lee
The Kitakanto Medical Journal vol: 71 issue: 4 first page: 293 year: 2021
doi: 10.2974/kmj.71.293