Original Research
Research technology as a barrier to research
Submitted: 20 June 1994 | Published: 20 June 1994
About the author(s)
J. M. Scheepers, Rand Afrikaans University, South AfricaC. H. Blignaut, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Die vordering van magister en doktorale studente skyn aansienlike kommer te wek, en die oorsake daarvan word in die afwesigheid van 'n gepaste navorsingsklimaat op kampusse, gesoek. Die doel van hierdie studie was om faktore te identifiseer wat verband hou met die navorsingsuitset van dosente. Met die oog hierop is 'n vraelys opgestel en aan 120 dosente in die geesteswetenskappe vir voltooiing oorhandig. Die gemiddeldes en variansies van die veranderlikes is bereken, die veranderlikes is gemterkorreleer en aan 'n hooffaktorontleding onderwerp. Vier faktore is onttrek en geidentifiseer as: kennis van navorsingstegnologie, navorsingsuitset, kennis van navor-singsmetodologie en die vermoe om navorsing te doen, en onderrigervaring m navorsingsmetodologie. Twee prcgressie-ontledings is gedoen. Die eerste teen 'n "sagte" kriterium (persepsie van dosente van hul vermoe om empiriese navorsing te doen) en die tweede teen 'n "harde" kriterium (die werklike navorsingsuitset van dosente). Meervoudige korrelasies van 0,7257 en 0,5824, onderskeidelik, is verkry.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3549Total article views: 2730