Original Research
The assessment centre: testing the fairness hypothesis
Submitted: 20 June 1994 | Published: 20 June 1994
About the author(s)
D. N. Hurst,, South AfricaJ. A. E. Charoux,
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Geakkumuleerde internasionale navorsing toon dat die takseersentrum redelik 'billik' is ten opsigte van ras, geslag en ouderdom. Soortgelyke navorsing met betrekking tot die takseersentrum in Suid-Afrika is egter grootliks onbekend en ongedokumenteer. Die steekproef in die huidige studie bestaan uit 317 wit en minder bevoorregte mans wat op toesighouer vlak geevalueer is. Die takseersentrum voorspel werkprestasie vir beide die bevoorregte groep (Wit) en die minder bevoorregte groep (Swart en 'Kleurlinge'). In terme van Cleary (1968) se model van 'billikheid' is daar geen bewys van sydigheid in die voorspellingsgeldigheid van die takseersentrum vir die twee groepe gevind nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4687Total article views: 3925
Crossref Citations
1. Moderators of sex‐ and race‐based subgroup differences in assessment center ratings: A meta‐analysis
Adam J. Vanhove, Brooke Z. Graham, George C. Thornton
International Journal of Selection and Assessment vol: 31 issue: 1 first page: 63 year: 2023
doi: 10.1111/ijsa.12411