Original Research
Die beleweniswêreld van onafhanklike sakemanne
Submitted: 20 June 1994 | Published: 20 June 1994
About the author(s)
A. C. Gmeiner, Randse Afrikaanse Universiteit, South AfricaM. Poggenpoel, Randse Afrikaanse Universiteit, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
In hierdie studie word die beleweniswereld van die onafhanklike sakeman verken en beskryf. 'n Verkennende, beskrywende, kwalitatiewe en kontekstuele ontwerp is gebruik. Fenomenologiese semi-gestruktureerde onderhoude is gevoer met 'n doelgerigte geselekteerde steekproef van vyftien onafhanklike sakemanne. 'n Literatuurkontrolc is uitgevoer as betroubaarhcidsmaatreel. Die insig verkry uit hierdie navorsing dra by tot meer begrip van die totale beleweniswereld van die onafhanklike sakeman. Die resultate kan operasionaliseer word in verdere navorsing sowel as in die praktyk ten einde die geestesgesondheid van die onafhanklike sakeman te bevorder.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3660Total article views: 3485