Original Research
Die beroepsoriëntasies van mediese dokters
Submitted: 20 June 1995 | Published: 20 June 1995
About the author(s)
P. Koortzen, UNISA, South AfricaFull Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Hierdie ondersoek beskryf die beroepsorientasies van mediese dokters na aanleiding van 'n vergelykende studie tussen selfgeemplojeerde en organisasie indiensgeneemde mediese dokters. Die groep as geheel het dienslewering, lewenstyl en outonomie as primere beroepsorientasies aangedui, terwyl hul behoefte om te bestuur en ver-antwoordelikheid vir ander te neem laag was. Die verskynsel van selfemplojering versus organisasie indiensneming kan egter nie voldoende vanuit 'n teoretiese beroepsorientasie perspektief verklaar word nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5540Total article views: 4801