Original Research
The mature female clothing shopper: Profiles and shopping behaviour
Submitted: 23 June 1996 | Published: 23 June 1996
About the author(s)
E. M. Visser, University of Stellenbosch, South AfricaR. Du Preez, University of Stellenbosch, South Africa
J. B. Du Toit, University of Stellenbosch, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Hierdie studie is onderneem ten einde die vroulike kledingverbruikers van 55 en ouer te tipeer. Die veranderlikes wat 'n bydrae kon lewer ten opsigte van die verskille in verbruikersgedrag is ondersoek. Die verbruikers is gesegmenteer as die kledinggematigdes, kleding- entoesiaste en die kleding-onbetrokkenes. Die drie groeperings verskil beduidend van mekaar ten opsigte van die volgende veranderlikes naamlik: kleding-betrokkenheid, kleding-oriëntasie, aktiwiteite belangstellings, opinies, familie oriëntasie, behoeftes en media gebruik. Geen beduidende verskille kon gevind word tussen die drie groeperings ten opsigte van die veranderlikes evalueringskriteria van klere en winkeleienskappe nie. Profiele van die verskillende trosse is ontwikkel en die bemarkingsimplikasies is uitgewys. Aanbevelings vir verdere navorsing word gedoen.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5418Total article views: 4151
Crossref Citations
1. Fashion orientation, shopping mall environment, and patronage intentions
Richard Michon, Jean-Charles Chebat, Hong Yu, Linda Lemarié
Journal of Fashion Marketing and Management vol: 19 issue: 1 first page: 3 year: 2015
doi: 10.1108/JFMM-09-2012-0055