Original Research
The structured-objective rorschach test (sort) occupational profile for state accountants
Submitted: 23 June 1996 | Published: 23 June 1996
About the author(s)
J. J. Gouws,R. Van Eeeden, University of South Africa, South Africa
Full Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was die daarstelling van 'n beroepsprofiel van staatsrekenmeesters se prestasie op die Gestruktureerd-Objektiewe Rorschachtoets (SORT) wat vir voorligting/ keuring en plasing van personeel gebruik kan word. Die steekproef is saamgestel uit rekenmeesters en ouditeure van die finansiele afdelings in verskeie staatsinstansies wat geselekteer is vir die Senior Finansiele Bestuurskursus by die Universiteit van Stellenbosch. Aangesien alle deelnemers as suksesvol in hulle beroep beskou is en geen beduidende verskille in die profiele van verskillende ouderdomsgroepe en jaargroepe gevind is nie, kan die SORT profiel van die totale groep as 'n voorspeller gebruik word vir die bepaling en evaluering van die persoonlikheidseienskappe wat belangrik is in die beroep van staatsrekenmeester.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4351Total article views: 3461