Original Research
The effect of organisational restructuring on job satisfaction, career aspirations and stress levels of employees
Submitted: 23 June 1996 | Published: 23 June 1996
About the author(s)
E. N. Marais, Rand Afrikaans University, South AfricaJ. M. Schepers, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Die navorsing wat hier gerapporteer word/ het die effek van organisatoriese herstrukturering op werknemers se werkstevredenheid, loopbaanaspirasies en spanningsvlakke ondersoek. Onmiddellik nadat herstrukturering in die organisasie plaasgcvind het, is die werknemers wat deur die herstrukturering geraak is, getoets om vas te stel of herstrukturering 'n impak op die drie veranderlikes sou hê. Agt maande later is hul werkstevredenheid, loopbaanaspirasies en spanningsvlakke weer gemeet. Daar is gevind dat die werknemers se reaksie op organisatoriese herstrukturering onveranderd gebly het. Die resultate het geen steun verleen aan die verwagting dat die tydsverloop van agt maande die effek van organisatoriese herstrukturering sal verminder nie en dat werknemers tot 'n groter mate werkstevredenheid sal ervaar nie. Dit blyk verder dat die tydsverloop ook nie verbeterde loopbaanvooruitsigte tot gevolg gehad het of dat die werknemers se spanningsvlakke verlaag het nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5443Total article views: 3645