Original Research
The relevance of a needs analysis of life-skills in tertiary students in the current South African milieu
Submitted: 24 June 1997 | Published: 24 June 1997
About the author(s)
L. R. Raijmakers, Vaal Triangle Technikon, South AfricaP. E. Scholtz, Portchefstroom University, South Africa
Full Text:
PDF (2MB)Abstract
Opsomming
Die studie behels die uitvoer van 'n behoeftebepaling ten opsigte van, lewenskundighede en vaardighede van voltydse 1992 ingeskrewe eerstejaarstudente aan die Vaaldriekhoekse Technikon, Vanderbijipark. Ten einde die hipotese te evalueer, is respondente wat die self-evaluering Lewenskundighede en Vaardighede: Algemene Vraelys oor Lewenskundighede en Vaardighede, voltooi het, in taalgroepe opgedeel (Afrikaans, Engels en Afrika). Dataverky, dui daarop dat daar wel 'n verskil is tussen die behoeftes van die groepe onderling, asook tussen die behoeftes van manlike en vroulike respondente. 'n Literatuuroorsig toon dat daar leemtes bestaan met betrekking tot lewens- en werkvaardighede van persone wat die arbeidsmark vir die eerste keer betree. Bevindinge bevestig die noodsaaklikheid van lewens- en werkvaardighede-opleidingsprogramme vir tersiere studente wat kennis neem van kultuur- en taalverskille.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3810Total article views: 2823