Original Research
Die verband tussen beroepsbesluitloosheid, vrees vir gebondenheid en beroepsidentiteit
Submitted: 24 June 1997 | Published: 24 June 1997
About the author(s)
L. J. Goosen, Universiteit van Stellenbosch, South AfricaH. J. Brand, Universiteit van Stellenbosch, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
In die onderhawige studie is die aard van die verband tussen die konstrukte beroepsbesluitloosheid, vrees vir gebondenheid en beroepsidentiteit ondersoek. Ag-en-egentig voorgraadse universiteitstudente is by die studie betrek. Die ondersoekgroep het die Career Decision Scale (CDS), die Vocational Identity Scale (VIS) en die Fear of Commitment Questionnaire (FOCQ) voltooi. Die resultate het aangetoon dat daar beduidende verband (p is kleiner as 0,05) tussen die verkree totaaltellings op die CDS, die VIS en die FOCQ bestaan het. Die belangrike rol wat die konstruk identiteit in die verklaring van beroepsbesluitloosheid speel word deur die bevindings van die onderhawige studie ondersteun.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3831Total article views: 3148