Original Research
Theoretical and empirical linkages between workrelated commitment foci
Submitted: 24 June 1997 | Published: 24 June 1997
About the author(s)
G. Roodt, Rand Afrikaans University, South AfricaFull Text:
PDF (6MB)Abstract
Opsomming
Geen studie is tot dusver in die verbondenheidliteratuur gerapporteer wat die verhouding tussen ses werkverwante foki op 'n vergelykbare teoretiese basis ophelder nie. So 'n vergelyking is moontlik gemaak deur die ontwikkeling van ses instrumente om betrokkenheid, verbondenheid tot werk, pos, beroep, loopbaan, vakbond en skool as kognitiewe predisposisies te operasionaliseer. 'n Ewekansige, proporsioneel-gestratifiseerde steekproef van 510 onderwysers is by 184 skole en 'n populasie van 4166 onderwysers van 'n vorige provinsiale onderwysdepartement getrek. Slegs 279 van die 385 bruikbare vraelyste was volledig voltooi en is vir finale ontleding gebruik. 'n Tweedeorde-faktorontleding het vier faktore opgelewer wat ongeveer 66 van die totale variansie verklaar. Hierdie faktore is "werkbeheptheid", "organisasie-verwante betrokkenheid/verbondenheid", "vakbondverbondenheid" en "werk-verwante vervreemding" genoem wat skynbaar relatief-onafhanklike faktore is. Geen steun vir die bestaan van ses afsonderlike foki kon gevind word nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5212Total article views: 4179
Crossref Citations
1. The validation of the turnover intention scale
Chris F.C. Bothma, Gert Roodt
SA Journal of Human Resource Management vol: 11 issue: 1 year: 2013
doi: 10.4102/sajhrm.v11i1.507
2. Exploring the socio-demographic differences on psychological career meta-capacities and retention-related dispositions
Rebecca Tladinyane
Journal of Governance and Regulation vol: 4 issue: 3 first page: 222 year: 2015
doi: 10.22495/jgr_v4_i3_c2_p4
3. The development of a knowledge sharing construct to predict turnover intentions
Everd Jacobs, Gert Roodt
Aslib Proceedings vol: 59 issue: 3 first page: 229 year: 2007
doi: 10.1108/00012530710752034
4. Employability capacities and organisational commitment foci of human resource professionals: An exploratory study
Ingrid L. Potgieter, Melinde Coetzee, Nadia Ferreira
Journal of Psychology in Africa vol: 26 issue: 5 first page: 436 year: 2016
doi: 10.1080/14330237.2016.1219549
5. Translation and Validation of Turnover Intention Scale on a Pakistani Sample
Dr Ambreen Anjum, Anum Shahzadi, Sehrish Wazir
Journal of Professional & Applied Psychology vol: 3 issue: 2 first page: 249 year: 2022
doi: 10.52053/jpap.v3i2.104