Original Research
Employee-satisfaction: A triangulation approach
Submitted: 24 June 1997 | Published: 24 June 1997
About the author(s)
P. J. Visser, University of South Africa, South AfricaM. Breed, University of South Africa, South Africa
R. van Breda, Vista University, Pretoria Campus, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Die navorsing omtrent werknemerstevredenheid is uitgevoer in die vervaardigingsbedryf. Die steekproef het bestaan uit 543 werknemers. Die metode van ondersoek kan beskryf word as 'n "driekantige benadering" (triangulation approach) waar daar van kwantitatiewe en kwalitatiewe meting gebruik gemaak is en die resultate geihtegreer is in die bestudering van die konstruk. Die navorsing bevestig bestaande bevindinge dat die meting van dimensies soos vergelykbare belonings, werkstoestande, ondersteunende kollegas, inhoud van werk, ens. resultate lewer rakende die vlak van werknemerstevredenheid, 'n enkel vraag, naamlik, "Hoe tevrede is jy met jou werk?" gunstig vergelyk met die algemene indeks. Die bevindinge dui ook op die voordele van 'n benadering waar die kwantitatiewe data gekomplimenteer word deur kwalitatiewe inligting soos verkry uit individuele onderhoude. Die gevolgtrekkings bevestig die waarde wat die kwalitatiewe navorsingsmetode inhou vir kruis-kulturele navorsing in 'n Afrika konteks.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 7557Total article views: 5436
Crossref Citations
1. Exploring the mediating role of job and life satisfaction between work–family conflict, family–work conflict and turnover intention
Jeanne Poulose, Vinod Sharma
Evidence-based HRM: a Global Forum for Empirical Scholarship year: 2024
doi: 10.1108/EBHRM-04-2023-0091