Original Research
Corporate culture and participation: Independent constructs?
Submitted: 25 June 1998 | Published: 25 June 1998
About the author(s)
A. Odendaal, Technikon SA, Roodepoort, South AfricaG. Roodt, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie is om te bepaal of deelnemende bestuur en korporatiewe kultuur onderling uitsluitende (onafhanklike) konsepte is. Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) het 'n kultuur- en klimaatvraelys op 'n steekproef van 2 357 respondente, vanuit 'n populasie van 23 564 persone wat werksaam is in 'n para-militere instansie, toegepas. Die datastel van die RGN is vir die doel van hierdie studie gebruik. 'n Paneel deskundiges het dimensies wat op deelname betrekking het geidentifiseer aan die hand van voorafbepaalde kriteria en die oorblywende items was op kultuur van toepassing. Die resultate van die faktor- en itemontledings het bevind dat deelnemende bestuur en korporatiewe kultuur, soos bestudeer vanuit die persepsies van werknemers en bestuur, oorwegend 'n gemeenskaplike eienskap meet en nie onafhanklike konstrukte is soos wel gekonseptualiseer deur deskundiges nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4340Total article views: 3827
Crossref Citations
1. Employee engagement at a higher education institution in South Africa: Individual, team and organisational levels
Tinashe Ndoro, Nico Martins
Journal of Psychology in Africa vol: 29 issue: 2 first page: 121 year: 2019
doi: 10.1080/14330237.2019.1603342