Original Research
Senior bestuurders in 'n openbare maatskappy se belewing van loopbaanontwikkeling
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
L. H. Linde, PU vir CHO, Vanderbijipark, South AfricaS. Rothmann, PU vir CHO, Potchefstroom, South Africa
G. V. D. M. Sieberhagen, PU vir CHO, Potchefstroom, South Africa
Full Text:
PDF (6MB)Abstract
Opsomming
Bestuurders in die negentigerjare moet hul eie loopbane bestuur, maar kry terselfdertyd die boodskap dat organisasies omgee vir hul mense en hul werknemers van waarde ag. Onderhoude gebaseer op die fenomenologiese metode is met vier-en-twintig senior bestuurders van 'n openbare nutsmaatskappy gevoer om hul belewing van hul loopbaanontwikkeling te bepaal. Die resultate dui aan dat hulle beset dat hulle self verantwoordelik is vir hulle eie loopbaanontwikkeling, maar dat daar onsekerheid heers ten opsigte van wat hierdie eie verantwoordelikheid behels. Verskille wat geidentifiseer is tussen wit teenoor swart, bruin en Asier senior bestuurders se belewing van loopbaanontwikkeling, kan toegeskryf word aan interne en eksterne faktore wat verskillend op eike subgroep inwerk.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4682Total article views: 2569