Original Research
Psychological assessment in industry
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
R. P. van der Merwe, University of Port Elizabeth, South AfricaFull Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
Onlangse en voortdurende ontwikkelinge in die Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing, en veral die implikasies van die Wet op Gelyke Indiensneming, beklemtoon weer eens die belangrikheid van die geldigheid van instrumente wat gebruik word vir evalueringsdoeleindes. n Behoeftebepaling is gedoen met betrekking tot hedendaagse sielkundige evaluering in die bedryf. Biografiese inligting word oor die onderskeie organisasies verstrek, insluitende die aancal werknemers. Die rol van sielkundige evaluering in die keuringsprosedure word bespreek, sowel as die vlakke waarop toetsing toegepas word in die organisasies. Die verskillende toetse wat gebruik word, sowel as die toetsgebruikers, word aangedui. Opmerkings, aanbevelings en tekortkominge word bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4971Total article views: 10681